A
H

May 14, 2015

Zuid-Afrika

Ek dink ons gunsteling fotos is die fotos waar Luther die spesiale oomblikke perfek afgeneem het. Ons is mal oor die fotos waar almal net uitbars van die lag! Ook waar die emosies so goed vasgevang word – sodat mense wat na die fotos kyk amper kan voel wat ons gevoel het daardie dag.

Our favorite photographs are the special moments that Luther captured perfectly. We are crazy about the pictures where we laughing out loud. Also those where the emotions are visible in a way so that people who take a look at the photographs feel what we felt that day.
© Luther Hartog 2011-2018